General Notes
Casteel de Goede Hoop:
geregistreerd als predikant, zie https://www.openarchieven.nl/transcripties/toon/NL-HaNA_1.04.02_10767_0012
zie: http://www.geocities.com/sa_stamouers/sahistory/kerke6.htm
Ds R.A. Weerman
Na die aanstelling van Wietse het die politieke Raad daarin geslaag om `n predikant te verkry. Hy was ds Rutger Andreas Weerman en is op 15 Oktober 1744 in Holland bevestig tot leraar van die Kerk in Oos Indië. In die Kaap is hy "aangehou" as leraar vir Swartland. Op Saterdag 27 Junie 1745 word die Gemeente Swartland dan gestig. Hierdie gemeente is dus die vyfde gemeente in Suid Afrika en word voorafgegaan deur Tulbagh. Die eerste Kerkraad word by wyse van stemming deur die hele gemeente (55 siele maar slegs 28 manlike lidmate het gestem). `n Lys van name van die eerste lidmate word aangeheg.
Ds Weerman vertrek in Des 1748 en gaan na Batavia. Daar is niks bekend van sy verdere loopbaan nie.
heeft gestudeerd in Groningen.
-
Occupation Details
Rutger Andreas' occupation was Preacher/Reverend in Kaap (SOuth Africa), later in India (batavia).
-
Ancestor Pedigree Chart
-
- b.1712



- b.02 Jul 1704 d.19 Mar 1738 in Denekamp

